Klaar Gekla

Klaar Gekla

5 dae

Ons mense kla maar baie ... Kla bind jou vas aan die verlede. Dit keer dat jy vorentoe beweeg na die doel wat God vir jou lewe het. Ons is soos die Israeliete in die woestyn: Ons gaan al in die rondte. Jy kán ophou kla! In die volgende vyf dae gaan ons vas van kla en jy sal opnuut bewus word van God se goedheid.

Uitgewer

Ons wil graag RightNow Media South Africa bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.timcameronprayer.com/

Oor Die Uitgewer