’n Reis deur Lukas en Handelinge

’n Reis deur Lukas en Handelinge

40 Dae

’n Reis deur Lukas en Handelinge inspireer individue, klein groepe en families om deur die boeke van Lukas en Handelinge in 40 dae te lees. Hierdie plan inkorporeer geanimeerde video’s en insiggewende opsommings om deelnemers te help om Jesus te ontmoet en om met Lukas se briljante literêre ontwerp en vloei van gedagtes betrokke te raak.

Ons wil BibleProject bedank vir die aanbieding van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: https://bibleproject.com

Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid