Wapens van Oorlogvoering

5 Dae
Geestelike oorlogvoering word met geestelike wapens gewen. Op die grond is slange kragtig en dodelik, maar in die lug is hulle swak, nutteloos en kwesbaar. Wanneer 'n arend met 'n slang in die lug opvlieg, verander alles. Slange het geen verdediging, geen balans en geen krag om in die lug te pik nie. Jou vyand is die slang; jy is die arend. Neem jou stryd in gebed op om hom te verslaan.
Ons wil graag vir Vladimir Savchuk vir die verskaffing van hierdie leesplan bedank. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.vladimirsavchuk.com/
Verwante Leesplanne

Die Wapenrusting van God

Geduld

Ek volg Jesus

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 2)

Leef Vervuld - 'n Reis deur Kolossense

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 3)

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 4)

Ons wag op 'n redder

Geroep deur God
