Die Coronavirus Oorlewingsgids vir Enkellopendes

Die Coronavirus Oorlewingsgids vir Enkellopendes

Die Coronavirus het om enkel te wees, moeilik gemaak. Miskien is die stilte jou probleem. Miskien is dit die stilte om die tafel vir aandete wat jy wens jy kon verander. Miskien vererger die isolasie jou angstigheid, alleenheid en vrees. Hierdie 5-dag leesplan is spesifiek geskrywe om enkellopende Christene te bemoedig.

Baie dankie aan "Time of Grace" Bediening wat hierdie Leesplan verskaf. Besoek https://timeofgrace.org/welcome-to-time-of-grace/?togipsrc=youversion&togpreselect=1-2 vir meer inligting
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid