Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Verlies

5 Dae
Niemand wil verlies ervaar nie, reg? Maar wanneer omstandighede buite ons beheer intree en geleenthede uit ons hande gryp, wat staan ons dan te doen met die gevoel wat daardie verlies skep? Hoe hanteer ons dit wanneer alles wat ons gedink het gaan gebeur, net verdwyn? Hierdie leesplan sal ons help om na te dink oor hoe God saam met ons deur daardie pyn kan wandel.
Baie dankie aan "Church of the Highlands" wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek: http://ccv.church/students
Verwante Leesplanne

Liefde en Verlies

Wanneer God Kon Maar Hy Het Nie

Oorleef Droefheid: Oordenkings vir Ouers in Rou

Hartseer Oorlewende

Meer As 'n Timmerman

Verlies Het Nie Die Finale Sê Nie

Die Hantering van Verdriet

Leer Hoop Uit Naomi Se Verlies: Leesstukke uit Rut
