Hoe om die Bybel te Begin Lees

4 Dae

Laat ons eerlik wees: ons weet dat dit 'n goeie idee is om die Bybel te lees, maar dit is redelik moeilik om te weet waar om te begin. Oor die volgende vier dae sal ons leer hoekom die Bybel belangrik is, hoe om 'n daaglikse leesgewoonte te begin en hoe dit op ons lewens van toepassing is.

Uitgewer

Hierdie oorspronklike Leesplan is geskep en verskaf deur YouVersion.

Oor Die Uitgewer

Meer as 25000 voltooi