Volg Werner Strauss in die Bybeltoep.

Skandeer die QR-kode met jou selfoon om die Bybeltoep af te laai.

Werner Strauss
Omtrent Werner Strauss
Werner is passievol oor Jesus, lewe, leierskap, organisasies en kerk. Hy is die presiderende pastoor van TD kerk, 'n besigheidskonsultant, publieke spreker en outeur. Hy het drie meestersgrade verwerf in Teologie, Organisatoriese Leierskap en Besigheid Administrasie. Hy woon in Suid Afrika en is gelukkig getroud en geseën met vier kinders.