Volg Robertson Moedergemeente in die Bybeltoep.

Embleem

Robertson Moedergemeente

iphone-wave

Laai die Bybeltoep nou af

Heeltemal gratis. Geen advertensies of aankope nie.

Google ToepwinkelApple Toepwinkel

Omtrent Robertson Moedergemeente

Robertson Moedergemeente is 'n plattelandse gemeente in die provinsie Wes-Kaap en die NG Kerk se Sinode van Wes- en Suid-Kaapland. Ons visie is Maak Jesus Sigbaar met die waardes om God te verheerlik, Jesus te verkondig en die Bybel in alles te glo.