SEFANJA 1:8
SEFANJA 1:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op die dag van die maaltyd sal Ek, die Here, die amptenare en die prinse straf, almal wat uitlandse klere dra.
SEFANJA 1:8 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sê: “Op daardie dag sal Ek die amptenare en die prinse straf, almal wat klere dra van ander lande.
SEFANJA 1:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En op die dag van die offer van die HERE sal Ek besoeking doen oor die vorste en die prinse en oor almal wat uitlandse klere dra.
SEFANJA 1:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“En op die HERE se offerdag gaan die volgende gebeur: Ek gaan afreken met die leiers, met die koning se seuns en almal wat uitlandse klere dra.
SEFANJA 1:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En op die dag van die offer van die HERE, sal Ek besoeking doen oor die vorste en die koning se kinders en almal wat met vreemde klere aangetrek is.