YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SAGARIA 6:4

SAGARIA 6:4 Bybel vir almal (ABA)

Ek vra toe vir die engel wat vir my moes sê wat alles beteken: “Meneer, wat beteken dit?”

Deel
Lees SAGARIA 6

SAGARIA 6:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Daarop het ek aangehef en aan die engel wat met my gespreek het, gesê: Wat beteken dit, my heer?

Deel
Lees SAGARIA 6

SAGARIA 6:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het vir die engel wat vir my die gesigte moes uitlê, gevra: “Wat beteken dit, Meneer?”

Deel
Lees SAGARIA 6

SAGARIA 6:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Toe begin ek praat en vra vir die engel wat met my gepraat het: “Wat beteken dit, meneer?”

Deel
Lees SAGARIA 6

SAGARIA 6:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe antwoord ek en sê vir die engel wat met my gespreek het: Wat is dit, my heer?

Deel
Lees SAGARIA 6

SAGARIA 6:4 Die Boodskap (DB)

Ek het vir die engel gevra: Meneer, wat beteken die droom wat ek gehad het?

Deel
Lees SAGARIA 6

SAGARIA 6:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wat beteken dit, Meneer?” het ek vir die engel wat met my praat, gevra.

Deel
Lees SAGARIA 6
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's