SAGARIA 3:2
SAGARIA 3:2 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het vir die Satan gesê: “Ek sal jou straf. Ek het gesê Jerusalem is my stad. Ek het hierdie man, Jesua, gered soos iemand 'n stuk hout red uit die vuur wanneer dit al klaar begin brand het.”
SAGARIA 3:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê die HERE aan die Satan: Mag die HERE jou bestraf, o Satan! Ja, mag die HERE, wat Jerusalem verkies het, jou bestraf! Is hierdie een nie 'n brandhout wat uit die vuur geruk is nie?
SAGARIA 3:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here het vir die Satan gesê: Ek sal jou straf, Satan, Ek wat Jerusalem my woonplek gemaak het, sal jou straf. Hierdie man is soos 'n stuk hout wat uit die vuur gered is.
SAGARIA 3:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En die HERE sê aan Satan: “Die HERE straf jou, Satan! Die HERE wat Jerusalem verkies het, sal jou straf! Is hierdie man nie 'n stuk brandhout wat uit die vuur geruk is nie?”
SAGARIA 3:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê die HERE vir die Satan: Die HERE bestraf jou, o Satan! ja, die HERE wat Jerusalem uitverkies het, bestraf jou. Is dit nie 'n brander wat uit die vuur geruk is nie?