TITUS 3:4
TITUS 3:4 Bybel vir almal (ABA)
Maar God wat vir ons gered het, het toe vir ons kom wys dat Hy baie goed en lief is vir mense.
Deel
Lees TITUS 3TITUS 3:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar toe die goedertierenheid van God, ons Verlosser, en sy liefde tot die mens verskyn het
Deel
Lees TITUS 3TITUS 3:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar toe het die goedheid van God ons Verlosser en sy liefde vir die mens verskyn.
Deel
Lees TITUS 3TITUS 3:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar toe die goedheid en menseliefde van God, ons Verlosser, verskyn
Deel
Lees TITUS 3TITUS 3:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar daarna het die goedertierenheid en liefde van God, ons Verlosser, aan die mens verskyn
Deel
Lees TITUS 3TITUS 3:4 Die Boodskap (DB)
Maar toe gebeur daar ’n wonderwerk: God ons Verlosser het vir ons kom wys hoe lief Hy ons het. Sy goedheid was nie lippetaal nie. Nee
Deel
Lees TITUS 3