TITUS 3:14
TITUS 3:14 Bybel vir almal (ABA)
Ons eie mense moet ook leer dat hulle moet aanhou om goed te werk, sodat almal genoeg kan hê om te lewe. Dan sal ons mense vir ander mense help.
TITUS 3:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ons mense moet ook leer om vir die noodsaaklike behoeftes goeie werke voor te staan, sodat hulle nie onvrugbaar mag wees nie.
TITUS 3:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ons mense moet ook leer om met eerlike werk in die noodsaaklike lewensbehoeftes te voorsien. Dan sal hulle lewe nie onvrugbaar wees nie.
TITUS 3:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ons mense moet ook leer om hulle met goeie werke besig te hou, vir die voorsiening van noodsaaklike behoeftes, sodat hulle lewe nie vrugteloos sal wees nie.
TITUS 3:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En laat ons s'n ook leer om goeie werke te onderhou vir noodsaaklike doeleindes, sodat dit nie onvrugbaar is nie.