YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

TITUS 1:8

TITUS 1:8 Bybel vir almal (ABA)

Nee, hy moet goed wees vir vreemdelinge, hy moet daarvan hou om goeie dinge te doen, hy moet weet hoe om reg te lewe, hy moet doen wat reg is, hy moet aan God gewy wees en hy moenie sy humeur verloor en kwaad word nie.

Deel
Lees TITUS 1

TITUS 1:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

maar gasvry, een wat die goeie liefhet, ingetoë, regverdig, heilig, een wat homself beheers

Deel
Lees TITUS 1

TITUS 1:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy moet gasvry wees, lief vir wat goed is, verstandig, regverdig, vroom en selfbeheers.

Deel
Lees TITUS 1

TITUS 1:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

maar gasvry, lief vir die goeie, verstandig, regverdig, toegewyd en selfbeheersd.

Deel
Lees TITUS 1

TITUS 1:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar 'n liefhebber van gasvryheid, 'n liefhebber van goeie mense, nugter, regverdig, heilig, ingetoë

Deel
Lees TITUS 1

TITUS 1:8 Die Boodskap (DB)

Sy huis en hart moet altyd oopstaan vir ander gelowiges, al ken hy hulle nie. Dit moet vir hom ’n groot vreugde wees om goeie dinge vir ander te doen. Hy moet nugter en beheersd wees. In alle omstandighede moet hy reg optree. Hy moet leef soos die Here wil hê. Hy moet homself goed kan beheer sodat die sonde geen houvas op sy lewe kry nie.

Deel
Lees TITUS 1

TITUS 1:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy moet gasvry wees en alles wat goed is, liefhê. Hy moet met wysheid lewe en regverdig wees. Hy moet ’n toegewyde en gedissiplineerde lewe lei.

Deel
Lees TITUS 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's