TITUS 1:10
TITUS 1:10 Bybel vir almal (ABA)
Daar is baie mense wat opstandig is, hulle praat oor dinge wat niks beteken nie en hulle wil hê die mense moet dit glo. Baie van die mense wat so praat, is Jode wat nou in Christus glo.
Deel
Lees TITUS 1TITUS 1:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want daar is baie wat tugteloos is, wat onsin praat en verleiers is, veral die wat uit die besnydenis is
Deel
Lees TITUS 1TITUS 1:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar is baie, veral onder die bekeerlinge uit die Jodedom, wat in opstand kom teen gesag, wat onsin praat en mense verlei.
Deel
Lees TITUS 1