HOOGLIED 8:10
HOOGLIED 8:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Ek is 'n muur, en my borste is soos torings. Daarom is ek vir die man wat ek liefhet iemand wat hom gelukkig maak.”
Deel
Lees HOOGLIED 8HOOGLIED 8:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek is 'n muur, en my borste soos torings; toe word ek vir hom soos 'n stad wat vrede aanbied.
Deel
Lees HOOGLIED 8HOOGLIED 8:10 Die Boodskap (DB)
Ek is deugsaam en my borste is vol. My liefling weet ek is gelukkig by hom.
Deel
Lees HOOGLIED 8HOOGLIED 8:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Ek is ’n muur. My borste is al soos torings. My beminde is tevrede met my.
Deel
Lees HOOGLIED 8HOOGLIED 8:10 Bybel vir almal (ABA)
Sy sê: “Ek ís 'n muur, en my borste is soos torings, ek maak die man vir wie ek lief is, gelukkig, en daarom word ek vir hom soos iemand wat hy oorwin het.”
Deel
Lees HOOGLIED 8