YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HOOGLIED 7:6

HOOGLIED 7:6 Bybel vir almal (ABA)

My liefste, jy is baie mooi, baie pragtig. Jy het baie dinge wat ek kan geniet.

Deel
Lees HOOGLIED 7

HOOGLIED 7:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hoe mooi en hoe lieflik is u, o liefde, onder al die genietinge!

Deel
Lees HOOGLIED 7

HOOGLIED 7:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Jy is so mooi, so bekoorlik, liefste, met soveel wat geniet kan word.

Deel
Lees HOOGLIED 7

HOOGLIED 7:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hoe mooi, hoe lieflik is jy, liefling, hoe verruklik!

Deel
Lees HOOGLIED 7

HOOGLIED 7:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hoe mooi en hoe lieflik is jy, o liefde, vir genot!

Deel
Lees HOOGLIED 7

HOOGLIED 7:6 Die Boodskap (DB)

Hoe wondermooi is jy tog nie en hoe volmaak die genot van jou liefde.

Deel
Lees HOOGLIED 7

HOOGLIED 7:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hoe mooi is jy! Hoe bekoorlik is jy, my liefste! Hoe ’n plesier is jy!

Deel
Lees HOOGLIED 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's