HOOGLIED 4:15
HOOGLIED 4:15 Die Boodskap (DB)
Jy is ’n fontein in my tuin. ’n Fontein van lewende water en net so vars soos die strome van die Libanonsberge.
Deel
Lees HOOGLIED 4HOOGLIED 4:15 Bybel vir almal (ABA)
Jy is soos 'n fontein in 'n tuin, 'n put met water wat borrel, en strome water van die Libanon-berg.”
Deel
Lees HOOGLIED 4HOOGLIED 4:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U is 'n fontein van die tuine, 'n put met lewende water wat van die Líbanon afvloei.
Deel
Lees HOOGLIED 4HOOGLIED 4:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar is 'n fontein in my tuin, 'n put met borrelende water, strome van die Libanon af.”
Deel
Lees HOOGLIED 4HOOGLIED 4:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jy is 'n fontein vir tuine, 'n put met vars water wat van die Libanon af vloei.
Deel
Lees HOOGLIED 4