HOOGLIED 3:6
HOOGLIED 3:6 Bybel vir almal (ABA)
Hy sê: “Wie is sy wat daar uit die woestyn kom soos 'n rookwolk? 'n Mens kan die mirre en die wierook ruik, en al die goed wat lekker ruik wat die handelaars verkoop.
HOOGLIED 3:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
WIE is dit wat daar opkom uit die woestyn soos rookpilare, omgeurd van mirre en wierook, van allerhande speserye van die koopman?
HOOGLIED 3:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Wie is dit wat daar soos 'n rookwolk uit die woestyn uit kom, omgewe deur die geur van mirre, van wierook, van al die lekkerruik-kruie in die handel?
HOOGLIED 3:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wat kom daar aan uit die woestyn soos suile rook, omhul van mirre en wierook, van al die beste speserye van die handelaar?
HOOGLIED 3:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wie is dit wat soos rookpilare uit die woestyn kom, besmeer met mirre en wierook, met al die kruie van die koopman?