HOOGLIED 2:2
HOOGLIED 2:2 Bybel vir almal (ABA)
Hy sê: “My liefste, wanneer jy tussen die jongmeisies is, dan is jy soos 'n blom tussen dorings.”
Deel
Lees HOOGLIED 2HOOGLIED 2:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Soos 'n lelie tussen die dorings, so is my vriendin onder die dogters.
Deel
Lees HOOGLIED 2HOOGLIED 2:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Soos 'n lelie tussen dorings, so is my liefling tussen die meisies.”
Deel
Lees HOOGLIED 2HOOGLIED 2:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Soos 'n narsing tussen dorings, so is my liefling onder die meisies.
Deel
Lees HOOGLIED 2HOOGLIED 2:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Soos 'n lelie tussen die dorings, so is my liefde onder die dogters.
Deel
Lees HOOGLIED 2