HOOGLIED 2:17
HOOGLIED 2:17 Bybel vir almal (ABA)
totdat die aandwind waai en die skaduwees weg is. Jy, man vir wie ek lief is, jy moet terugkom, jy moet wees soos 'n gasel, soos 'n jong takbok op die Beter-berge.”
HOOGLIED 2:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Totdat die aandwind waai en die skaduwees vlug, kom aan, my beminde, maak soos die gemsbok of soos die jong takbok op die berge van skeiding.
HOOGLIED 2:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
tot die aandwind begin waai en die skaduwees lank word. Kom terug, man wat ek liefhet, maak soos 'n ribbok, soos 'n takboklam op die Beterberge.
HOOGLIED 2:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Totdat die dag begin asemhaal en die skaduwees vlug: Draai om, my liefste, wees soos 'n ribbok, soos 'n jong rooitakbok op die tweelingheuwels.
HOOGLIED 2:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Totdat die dag aanbreek en die skaduwees wegvlug, draai om, my geliefdes, en wees soos 'n gemsbok of 'n jong takbok op die berge van Beter.