YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HOOGLIED 2:16

HOOGLIED 2:16 Bybel vir almal (ABA)

Die man vir wie ek lief is, is myne, en ek is syne, hy is soos 'n takbok wat wei tussen die blomme

Deel
Lees HOOGLIED 2

HOOGLIED 2:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

My beminde is myne, en ek is syne wat herder is onder die lelies.

Deel
Lees HOOGLIED 2

HOOGLIED 2:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Die man wat ek liefhet, is myne, en ek syne. Hy laat sy skape tussen die lelies wei

Deel
Lees HOOGLIED 2

HOOGLIED 2:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

My liefste is myne en ek is syne, hy wat tussen die narsings wei.

Deel
Lees HOOGLIED 2

HOOGLIED 2:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

My beminde is myne, en ek is syne; hy voed onder die lelies.

Deel
Lees HOOGLIED 2

HOOGLIED 2:16 Die Boodskap (DB)

My liefling is myne en ek is syne. Hy is weer weg om sy vee tussen die lelies te laat wei.

Deel
Lees HOOGLIED 2

HOOGLIED 2:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“My liefling behoort net aan my en ek is net syne. Hy laat sy skape daar tussen die lelies wei

Deel
Lees HOOGLIED 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's