HOOGLIED 2:10
HOOGLIED 2:10 Bybel vir almal (ABA)
Die man vir wie ek lief is, begin praat, hy sê vir my: ‘My liefste, my mooiste, jy moet opstaan, jy moet kom.
Deel
Lees HOOGLIED 2HOOGLIED 2:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My beminde begin toe en sê vir my: Staan op, my vriendin, my skone, kom dan tog!
Deel
Lees HOOGLIED 2