YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HOOGLIED 1:2

HOOGLIED 1:2 Bybel vir almal (ABA)

Sy sê: “Hy moet my soen, hy moet aanhou om my te soen! Ja, jy is lief vir my, en dit is lekkerder as wyn.

Deel
Lees HOOGLIED 1

HOOGLIED 1:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Laat hy my kus met kusse van sy mond; want u liefde is kosteliker as wyn.

Deel
Lees HOOGLIED 1

HOOGLIED 1:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Soen my, soen my weer en weer! Jou liefkosings is beter as wyn

Deel
Lees HOOGLIED 1

HOOGLIED 1:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Laat hy my met die soene van sy mond soen; ja, jou liefkosings is beter as wyn.

Deel
Lees HOOGLIED 1

HOOGLIED 1:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Laat hy my soen met die soene van sy mond, want u liefde is beter as wyn.

Deel
Lees HOOGLIED 1

HOOGLIED 1:2 Die Boodskap (DB)

Soen my weer en weer, want jou liefde smaak soeter as wyn.

Deel
Lees HOOGLIED 1

HOOGLIED 1:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Soen my weer en weer! Jou liefde is soeter as wyn.

Deel
Lees HOOGLIED 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's