Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

RUT 4:2 – Vergelyk alle weergawes

RUT 4:2 AFR83 (Afrikaans 1983)

ook tien leiers van die stad gevra om daar te kom sit, en hulle het dit gedoen.

RUT 4:2 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Daarop neem hy tien man uit die oudstes van die stad en sê: Sit hier! En hulle het gaan sit.

RUT 4:2 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Toe roep Boas tien van die leiers van die dorp nader en vra hulle om as getuies op te tree.

RUT 4:2 DB (Die Boodskap)

Boas het ook tien leiers van die dorp gevra om as getuies by hulle te kom sit.

RUT 4:2 ABA (Bybel vir almal)

Boas het tien van die stad se leiers geroep om ook daar te kom sit. Hulle het dit gedoen.

RUT 4:2 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Boas kry toe nog tien manne, van die dorp se oudstes, en sê vir hulle: “Kom sit hier!” Nadat hulle gaan sit het

RUT 4:2 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En hy het tien manne van die oudstes van die stad geneem en gesê: Sit hier. En hulle het gaan sit.