RUT 3:5 – Vergelyk alle weergawes
RUT 3:5 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
“Ek sal presies so maak soos Ma vir my sê,” antwoord Rut.
RUT 3:5 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Rut het geantwoord: “Ek sal alles doen wat u sê.”
RUT 3:5 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En sy sê vir haar: Alles wat jy vir my sê, sal ek doen.