RUT 2:5
RUT 2:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Toe vra Boas vir sy voorman: “Wie is daardie jong vrou?”
Deel
Lees RUT 2RUT 2:5 Bybel vir almal (ABA)
Toe vra Boas vir sy slaaf wat moes kyk dat die mense goed werk: “Wie is hierdie jong vrou?”
Deel
Lees RUT 2RUT 2:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop sê Boas aan sy dienaar, die opsigter oor die snyers: Van wie is hierdie jong vrou?
Deel
Lees RUT 2RUT 2:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Boas vra toe vir sy werker wat toesig hou oor die snyers: “Aan wie behoort hierdie jong vrou?”
Deel
Lees RUT 2