YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

RUT 2:12

RUT 2:12 Bybel vir almal (ABA)

Jy het gekom na die Here, die God van Israel, sodat Hy jou kan beskerm. Ek bid dat die Here goed sal wees vir jou omdat jy dit gedoen het.”

Deel
Lees RUT 2

RUT 2:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Mag die HERE jou daad vergelde, en mag jou loon volkome wees van die HERE, die God van Israel, onder wie se vleuels jy kom skuil het.

Deel
Lees RUT 2

RUT 2:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Mag die Here jou beloon vir wat jy gedoen het. Mag jy 'n welverdiende beloning ontvang van die Here die God van Israel onder wie se vleuels jy kom skuil het.”

Deel
Lees RUT 2

RUT 2:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Mag jy vir alles wat jy gedoen het, ruim vergoed word deur die HERE, die God van Israel, onder wie se vleuels jy kom skuil het. ”

Deel
Lees RUT 2

RUT 2:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die HERE vergeld jou werk, en 'n volle loon word aan jou gegee deur die HERE, die God van Israel, onder wie se vleuels jy vertrou het.

Deel
Lees RUT 2

RUT 2:12 Die Boodskap (DB)

Mag die Here, die God van Israel, by wie jy hulp kom soek het, vir jou baie goed wees. Mag Hy jou goed versorg oor al die mooi dinge wat jy gedoen het.”

Deel
Lees RUT 2

RUT 2:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mag die HERE, die God van Israel, onder wie se vlerke jy kom skuiling soek het, jou ten volle beloon.”

Deel
Lees RUT 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's