RUT 1:9
RUT 1:9 Bybel vir almal (ABA)
Ek bid dat die Here weer vir julle elkeen 'n man sal gee in wie se huis julle veilig kan woon.” Naomi het hulle gesoen, maar toe begin hulle huil.
Deel
Lees RUT 1RUT 1:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Mag die HERE gee dat julle 'n rusplek vind, elkeen in die huis van haar man; en sy het hulle gesoen. Maar hulle het hul stem verhef en geween
Deel
Lees RUT 1RUT 1:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mag die Here vir julle elkeen weer 'n goeie man en 'n heenkome gee.” Toe sy van hulle wou afskeid neem, het hulle begin huil
Deel
Lees RUT 1