RUT 1:4
RUT 1:4 Bybel vir almal (ABA)
Die seuns het getrou met vroue wat Moabiete was. Die een vrou se naam was Orpa, en die ander vrou se naam was Rut. Naomi en haar twee seuns Maglon en Kiljon het omtrent tien jaar in die land Moab gewoon.
Deel
Lees RUT 1RUT 1:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het vir hulle Moabitiese vroue geneem; die naam van die een was Orpa en die naam van die ander Rut; en hulle het daar omtrent tien jaar gebly.
Deel
Lees RUT 1RUT 1:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die twee seuns het later getrou met die Moabitiese meisies Orpa en Rut. Naomi en haar seuns het omtrent tien jaar in Moab gebly.
Deel
Lees RUT 1