RUT 1:19
RUT 1:19 Bybel vir almal (ABA)
Naomi en Rut het verder geloop totdat hulle in Betlehem gekom het. Almal in die stad was opgewonde. Die vroue het gevra: “Is dit regtig Naomi?”
Deel
Lees RUT 1RUT 1:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle twee het op pad gegaan totdat hulle in Betlehem gekom het. En toe hulle in Betlehem kom, het die hele stad oor hulle in opskudding geraak, en die vroue het gesê: Is dit Naómi?
Deel
Lees RUT 1RUT 1:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle twee is toe saam na Betlehem toe. Met hulle aankoms in Betlehem was daar groot opgewondenheid in die stad, en die vrouens het gesê: “Maar dis mos Naomi!”
Deel
Lees RUT 1