RUT 1:10
RUT 1:10 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het vir haar gesê: “Maar ons wil saam met jou gaan na jou mense toe.”
Deel
Lees RUT 1RUT 1:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en aan haar gesê: Nee, ons wil saam met u teruggaan na u volk.
Deel
Lees RUT 1RUT 1:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
en vir haar gesê: “Nee, ons wil met Ma saamgaan na Ma se volk toe.”
Deel
Lees RUT 1RUT 1:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en vir haar gesê: “Nee, ons wil saam met u teruggaan na u volk!”
Deel
Lees RUT 1RUT 1:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle sê vir haar: Ons sal sekerlik saam met jou na jou volk terugkeer.
Deel
Lees RUT 1