ROMEINE 9:5
ROMEINE 9:5 Bybel vir almal (ABA)
Hulle voorvaders was die belangrike voorvaders, almal weet wie hulle was. Die Christus was ook 'n Israeliet, Christus wat oor alles regeer. Hy is God, en ons moet Hom altyd prys. Amen.
ROMEINE 9:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
aan wie die vaders behoort en uit wie die Christus is na die vlees — Hy wat oor alles is, God, lofwaardig tot in ewigheid! Amen.
ROMEINE 9:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
hulle stam van die aartsvaders af, en uit hulle is die Christus as mens gebore – Hy wat God is, verhewe bo alles en lofwaardig vir ewig! Amen.
ROMEINE 9:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
aan hulle behoort die voorvaders, en uit hulle het ook die Christus as mens gekom – Hy wat God bo alles is, lofwaardig vir ewig! •Amen.
ROMEINE 9:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
aan wie die vaders behoort, en uit wie Christus na die vlees gekom het, wat oor alles is, geseënd deur God tot in ewigheid. Amen.