YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 9:28

ROMEINE 9:28 Bybel vir almal (ABA)

want die Here sal die mense op die aarde straf, Hy sal dit gou doen.

Deel
Lees ROMEINE 9

ROMEINE 9:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

want Hy volbring 'n saak en verkort dit in geregtigheid, omdat die Here 'n saak wat verkort is, op die aarde sal doen.

Deel
Lees ROMEINE 9

ROMEINE 9:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

want die Here gaan eens en vir altyd hier op aarde die saak afhandel.”

Deel
Lees ROMEINE 9

ROMEINE 9:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

want die Here gaan 'n volledige en spoedige afrekening op die aarde hou.”

Deel
Lees ROMEINE 9

ROMEINE 9:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want hy sal die werk voltooi en dit verkort in geregtigheid, want die Here sal 'n kort werk op die aarde maak.

Deel
Lees ROMEINE 9

ROMEINE 9:28 Die Boodskap (DB)

Die Here sal sy plan met groot krag hier op aarde laat waar word.”

Deel
Lees ROMEINE 9

ROMEINE 9:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want die HERE gaan sy saak hier op aarde eens en vir altyd finaliseer.”

Deel
Lees ROMEINE 9
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's