ROMEINE 9:10 - Compare All Versions
ROMEINE 9:10 ABA (Bybel vir almal)
Dieselfde het met Rebekka gebeur. Sy het twee kinders verwag, en een man, Isak, was hulle pa. Hy was ons voorvader.
Deel
ROMEINE 9 ABAROMEINE 9:10 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En nie alleen dit nie, maar ook Rebekka was swanger uit een, naamlik Isak, ons vader.
Deel
ROMEINE 9 AFR53ROMEINE 9:10 AFR83 (Afrikaans 1983)
En dis nie al nie. Rebekka was net een keer swanger, deur ons voorvader Isak.
Deel
ROMEINE 9 AFR83ROMEINE 9:10 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit is nie al nie. Ook Rebekka het uit net een man swanger geword, naamlik uit ons voorvader Isak
Deel
ROMEINE 9 AFR20ROMEINE 9:10 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En nie net dit nie; maar toe Rebekka ook swanger geword het deur een, naamlik ons vader Isak
Deel
ROMEINE 9 CAB23ROMEINE 9:10 DB (Die Boodskap)
Dit is egter nie al belofte van God wat in daardie tyd waar geword het nie. God het ook ’n ruk daarna uit ’n man (ek praat van ons almal se pa, Isak) vir Rebekka laat verwag.
Deel
ROMEINE 9 DBROMEINE 9:10 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Dis nie al nie. Rebekka was ook net een keer swanger. Sy het ’n tweeling by ons voorvader Isak gehad.
Deel
ROMEINE 9 NLV