ROMEINE 7:24 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
ROMEINE 7:24 AFR83 (Afrikaans 1983)
Ek, ellendige mens! Wie sal my van hierdie doodsbestaan verlos?
Deel
ROMEINE 7 AFR83ROMEINE 7:24 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Ek, ellendige mens! Wie sal my verlos van die liggaam van hierdie dood?
Deel
ROMEINE 7 AFR53ROMEINE 7:24 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Arme ek! Wie sal my uit hierdie doodstoestand red?
Deel
ROMEINE 7 NLVROMEINE 7:24 DB (Die Boodskap)
Wat ’n patetiese mens is ek nie! Ek leef in die doderyk. Wie kan my uit hierdie gemors verlos waarin my liggaam vasgevang is?
Deel
ROMEINE 7 DBROMEINE 7:24 ABA (Bybel vir almal)
Daarom, dit gaan baie sleg met my! Die lewe wat ek nou lewe, bring my by die dood! Wie sal my daarvan red?
Deel
ROMEINE 7 ABAROMEINE 7:24 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ellendige mens wat ek is! Wie sal my tog red uit hierdie doodsbestaan?
Deel
ROMEINE 7 AFR20ROMEINE 7:24 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
O ellendige mens wat ek is! wie sal my verlos van die liggaam van hierdie dood?
Deel
ROMEINE 7 CAB23