ROMEINE 4:8
ROMEINE 4:8 Bybel vir almal (ABA)
Hulle is gelukkige mense, want die Here het hulle sonde vergewe.
Deel
Lees ROMEINE 4ROMEINE 4:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Welgeluksalig is die man aan wie die Here die sonde nie toereken nie.
Deel
Lees ROMEINE 4ROMEINE 4:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Geseënd is die mens vir wie die Here die sonde nie toereken nie.”
Deel
Lees ROMEINE 4ROMEINE 4:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gelukkig is die mens vir wie die Here die sonde hoegenaamd nie toereken nie.”
Deel
Lees ROMEINE 4ROMEINE 4:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Geseënd is die man aan wie die Here die sonde nie toereken nie.
Deel
Lees ROMEINE 4