YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 4:3

ROMEINE 4:3 Bybel vir almal (ABA)

Want in die Ou Testament is geskryf: Abraham het God geglo, en God het hom vrygespreek van sy sonde.

Deel
Lees ROMEINE 4

ROMEINE 4:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want wat sê die Skrif? Abraham het in God geglo, en dit is hom tot geregtigheid gereken.

Deel
Lees ROMEINE 4

ROMEINE 4:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wat sê die Skrif? “Abraham het in God geglo, en God het hom vrygespreek.”

Deel
Lees ROMEINE 4

ROMEINE 4:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want wat sê die Skrif? “Abraham het God geglo, en God het sy geloof vir hom as regverdiging gereken.”

Deel
Lees ROMEINE 4

ROMEINE 4:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want wat sê die Skrif? Abraham het God geglo, en dit is hom tot geregtigheid gereken.

Deel
Lees ROMEINE 4

ROMEINE 4:3 Die Boodskap (DB)

Die Bybel sê immers: “Abraham het in God geglo. Daarom was sy saak met God in orde.”

Deel
Lees ROMEINE 4

ROMEINE 4:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Skrif verklaar mos: “Abraham het in God geglo, en God het hom vrygespreek.”

Deel
Lees ROMEINE 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's