YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 4:25

ROMEINE 4:25 Bybel vir almal (ABA)

God het vir Jesus laat sterf omdat ons sonde gedoen het, en God het vir Jesus weer laat lewe omdat God ons wou vryspreek.

Deel
Lees ROMEINE 4

ROMEINE 4:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

wat oorgelewer is ter wille van ons misdade en opgewek is ter wille van ons regverdigmaking.

Deel
Lees ROMEINE 4

ROMEINE 4:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy is vanweë ons oortredings oorgelewer en Hy is opgewek sodat ons vrygespreek kan word.

Deel
Lees ROMEINE 4

ROMEINE 4:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hy is ter wille van ons oortredings oorgelewer, en ter wille van ons regverdigmaking opgewek.

Deel
Lees ROMEINE 4

ROMEINE 4:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

wat oorgelewer is vir ons oortredings en opgewek is ter wille van ons regverdigmaking.

Deel
Lees ROMEINE 4

ROMEINE 4:25 Die Boodskap (DB)

Jesus is in ons plek vir al ons sondes dood, maar God het Hom weer lewendig gemaak. Daarom is ons elkeen wat in Hom glo se saak met God in orde.

Deel
Lees ROMEINE 4

ROMEINE 4:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie Jesus is oorgelewer om ter wille van ons sondes te sterf, en Hy is opgewek sodat ons vrygespreek kan word.

Deel
Lees ROMEINE 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's