ROMEINE 4:2
ROMEINE 4:2 Bybel vir almal (ABA)
As die dinge tussen Abraham en God reg was omdat Abraham die regte dinge gedoen het, dan kon Abraham trots wees op homself wanneer hy by mense is, maar nie wanneer hy voor God staan nie.
ROMEINE 4:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want as Abraham uit die werke geregverdig is, het hy iets om op te roem, maar nie teenoor God nie.
ROMEINE 4:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
As Abraham op grond van sy dade vrygespreek is, dan het hy 'n rede gehad om te roem. Maar nie by God nie!
ROMEINE 4:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As Abraham inderdaad op grond van sy dade regverdig verklaar is, het hy rede om hom daarop te beroem. Maar nie voor God nie.
ROMEINE 4:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want as Abraham uit die werke geregverdig is, het hy daarvan om te roem; maar nie voor God nie.