ROMEINE 4:15
ROMEINE 4:15 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer mense ongehoorsaam is aan God se wette en hulle doen sonde, dan sal God hulle straf, maar as daar nie wette is nie, dan kan mense nie ongehoorsaam wees aan die wette en sonde doen nie.
Deel
Lees ROMEINE 4ROMEINE 4:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die wet werk toorn; maar waar geen wet is nie, daar is ook geen oortreding nie.
Deel
Lees ROMEINE 4ROMEINE 4:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die wet bring juis die straf van God, want waar daar nie 'n wet is nie, is daar ook geen oortreding van die wet nie.
Deel
Lees ROMEINE 4ROMEINE 4:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is tog die wet wat toorn meebring; maar waar daar geen wet is nie, is daar ook geen oortreding nie.
Deel
Lees ROMEINE 4ROMEINE 4:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Omdat die wet toorn bewerk, want waar geen wet is nie, is daar geen oortreding nie.
Deel
Lees ROMEINE 4