YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 3:28

ROMEINE 3:28 Bybel vir almal (ABA)

Ja, ons weet God spreek mense vry omdat hulle glo, nie omdat hulle doen wat die wette sê nie.

Deel
Lees ROMEINE 3

ROMEINE 3:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ons neem dus aan dat die mens geregverdig word deur die geloof sonder die werke van die wet.

Deel
Lees ROMEINE 3

ROMEINE 3:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons betoog is tog dat 'n mens vrygespreek word omdat hy glo, nie omdat hy die wet onderhou nie.

Deel
Lees ROMEINE 3

ROMEINE 3:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ons is immers daarvan oortuig dat 'n mens regverdig verklaar word deur die geloof, sonder die uitvoering van die wet.

Deel
Lees ROMEINE 3

ROMEINE 3:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Daarom kom ons tot die gevolgtrekking dat 'n mens geregverdig word deur die geloof sonder die werke van die wet.

Deel
Lees ROMEINE 3

ROMEINE 3:28 Die Boodskap (DB)

God spreek mense vry slegs omdat hulle glo, nie omdat hulle die wet gehoorsaam nie.

Deel
Lees ROMEINE 3

ROMEINE 3:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons is immers daarvan oortuig dat mense vrygespreek word deurdat hulle glo en nie deur wetsgehoorsaming nie.

Deel
Lees ROMEINE 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's