YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 3:23

ROMEINE 3:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Almal het trouens gesondig, en die eer aan God ontbreek by hulle

Deel
Lees ROMEINE 3

ROMEINE 3:23 Bybel vir almal (ABA)

Want al die mense het sonde gedoen en hulle lewe nie soos God, die Koning, wil hê hulle moet lewe nie

Deel
Lees ROMEINE 3

ROMEINE 3:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van God

Deel
Lees ROMEINE 3

ROMEINE 3:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Almal het gesondig, en het nie deel aan die heerlikheid van God nie

Deel
Lees ROMEINE 3

ROMEINE 3:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Almal het trouens gesondig, en die eer aan God ontbreek by hulle

Deel
Lees ROMEINE 3

ROMEINE 3:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van God

Deel
Lees ROMEINE 3

ROMEINE 3:23 Die Boodskap (DB)

Ons almal is sondaars. Nie een van ons leef tot God se eer nie.

Deel
Lees ROMEINE 3

ROMEINE 3:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons het immers almal gesondig. Ons almal het God beroof van die eer wat Hom toekom.

Deel
Lees ROMEINE 3

ROMEINE 3:23

ROMEINE 3:23 AFR83ROMEINE 3:23 AFR83ROMEINE 3:23 AFR83ROMEINE 3:23 AFR83ROMEINE 3:23 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's