YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 3:22

ROMEINE 3:22 Die Boodskap (DB)

Mense wat in Jesus Christus glo, word nou deur God van hulle sondes vrygespreek. Dit geld vir elkeen wat glo.

Deel
Lees ROMEINE 3

ROMEINE 3:22 Bybel vir almal (ABA)

God spreek mense vry omdat hulle in Jesus Christus glo. Ja, God spreek almal vry wat glo, dit maak nie saak wie hulle is nie.

Deel
Lees ROMEINE 3

ROMEINE 3:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

die geregtigheid naamlik van God deur die geloof in Jesus Christus vir almal en oor almal wat glo, want daar is geen onderskeid nie

Deel
Lees ROMEINE 3

ROMEINE 3:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

maar deur in Jesus Christus te glo. God gee dit sonder onderskeid aan almal wat glo.

Deel
Lees ROMEINE 3

ROMEINE 3:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hierdie geregtigheid gee God deur die geloof in Jesus •Christus aan almal wat glo. Want daar is geen onderskeid nie

Deel
Lees ROMEINE 3

ROMEINE 3:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Selfs die geregtigheid van God wat deur die geloof in Jesus Christus is vir almal en oor almal wat glo; want daar is geen verskil nie.

Deel
Lees ROMEINE 3

ROMEINE 3:22 Die Boodskap (DB)

Mense wat in Jesus Christus glo, word nou deur God van hulle sondes vrygespreek. Dit geld vir elkeen wat glo.

Deel
Lees ROMEINE 3

ROMEINE 3:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God spreek ons vry deur geloof in Christus Jesus en dit geld sonder onderskeid vir almal wat glo.

Deel
Lees ROMEINE 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's