ROMEINE 3:12
ROMEINE 3:12 Bybel vir almal (ABA)
Niemand doen wat God wil hê nie, almal doen verkeerde dinge, nie een mens doen goed nie, niemand nie.
Deel
Lees ROMEINE 3ROMEINE 3:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle het almal afgewyk, saam het hulle ontaard. Daar is niemand wat goed doen nie, daar is selfs nie een nie.
Deel
Lees ROMEINE 3ROMEINE 3:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Almal het afgedwaal, almal het ontaard. Daar is nie een wat goed doen nie, selfs nie een nie.
Deel
Lees ROMEINE 3ROMEINE 3:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Almal het afgedwaal; saam het hulle ontaard. Daar is niemand wat goed doen nie, daar is selfs nie een nie.”
Deel
Lees ROMEINE 3ROMEINE 3:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle het almal uit die pad gegaan, saam het hulle nutteloos geword; daar is niemand wat goed doen nie, ook nie een nie.
Deel
Lees ROMEINE 3