ROMEINE 2:24
ROMEINE 2:24 Bybel vir almal (ABA)
Daarom gebeur wat in die Ou Testament geskryf is. Daar is geskryf: Julle doen verkeerde dinge, en daarom praat die heidene sleg van God.
Deel
Lees ROMEINE 2ROMEINE 2:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want, soos geskrywe is, die Naam van God word om julle ontwil onder die heidene gelaster.
Deel
Lees ROMEINE 2ROMEINE 2:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Inderdaad, soos daar geskrywe staan, “as gevolg van julle optrede word die Naam van God deur die heidennasies belaster.”
Deel
Lees ROMEINE 2ROMEINE 2:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want “die Naam van God word deur julle toedoen onder die heidene belaster”, soos daar geskryf staan.
Deel
Lees ROMEINE 2ROMEINE 2:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want die Naam van God word deur julle onder die heidene gelaster, soos geskrywe is.
Deel
Lees ROMEINE 2