ROMEINE 14:9
ROMEINE 14:9 Bybel vir almal (ABA)
Christus het gesterf, en Hy het weer begin lewe sodat Hy kan regeer oor almal, almal wat dood is en almal wat lewe.
Deel
Lees ROMEINE 14ROMEINE 14:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want hiervoor het Christus ook gesterwe en opgestaan en weer lewend geword, om oor dode sowel as lewende te heers.
Deel
Lees ROMEINE 14ROMEINE 14:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hiervoor het Christus ook gesterf en weer lewend geword: om Here te wees van die dooies en die lewendes.
Deel
Lees ROMEINE 14ROMEINE 14:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is tog waarvoor •Christus gesterf het en weer lewend geword het – om Heer te wees oor dooies en lewendes.
Deel
Lees ROMEINE 14ROMEINE 14:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want vir hierdie doel het Christus gesterf en opgestaan en lewend gemaak, om Here te wees van dooies sowel as lewendes.
Deel
Lees ROMEINE 14