ROMEINE 14:23
ROMEINE 14:23 Bybel vir almal (ABA)
Maar wanneer mense iets eet en hulle twyfel of hulle dit mag doen, dan doen hulle verkeerd. Hoekom? Want hulle doen iets, maar hulle glo nie dat dit reg is nie. Wanneer mense glo iets is nie reg nie maar hulle doen dit, dan is dit sonde.
Deel
Lees ROMEINE 14ROMEINE 14:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar hy wat twyfel as hy eet, is veroordeel, omdat dit nie uit die geloof is nie; en alles wat nie uit die geloof is nie, is sonde.
Deel
Lees ROMEINE 14ROMEINE 14:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
As iemand egter twyfel en tog eet, is hy klaar veroordeel omdat hy dit nie uit geloofsoortuiging doen nie. En enigiets wat 'n mens nie uit geloofsoortuiging doen nie, is sonde.
Deel
Lees ROMEINE 14