YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 14:21

ROMEINE 14:21 Bybel vir almal (ABA)

Dit is beter om nie vleis te eet of wyn te drink of iets anders te doen wat ander gelowiges sonde laat doen nie.

Deel
Lees ROMEINE 14

ROMEINE 14:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Dit is goed om geen vleis te eet of wyn te drink of iets te doen waardeur jou broeder aanstoot neem of struikel, of waarin hy swak is nie.

Deel
Lees ROMEINE 14

ROMEINE 14:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is goed as 'n mens nie vleis eet of wyn drink of enigiets doen wat jou broer laat struikel nie.

Deel
Lees ROMEINE 14

ROMEINE 14:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Dit is goed om nie vleis te eet of wyn te drink, of enigiets te doen wat jou broer laat struikel nie.

Deel
Lees ROMEINE 14

ROMEINE 14:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Dit is goed om nie vleis te eet of wyn te drink of enigiets waardeur jou broer struikel of aanstoot neem of swak word nie.

Deel
Lees ROMEINE 14

ROMEINE 14:21 Die Boodskap (DB)

As jy in die openbaar vleis eet of wyn drink of enigiets anders doen wat ander gelowiges laat struikel, is jy baie selfsugtig.

Deel
Lees ROMEINE 14

ROMEINE 14:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Mens behoort nie vleis te eet of wyn te drink of enigiets anders te doen wat ’n medegelowige laat struikel nie.

Deel
Lees ROMEINE 14
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's