ROMEINE 14:20
ROMEINE 14:20 Bybel vir almal (ABA)
Die dinge wat julle eet en drink moenie vir julle so belangrik wees dat dit die goeie dinge verwoes wat God wil doen nie. Julle moet onthou: Al die kos is rein, maar wanneer julle iets eet, en dit laat 'n ander gelowige sonde doen, dan doen julle verkeerd om dit te eet.
Deel
Lees ROMEINE 14ROMEINE 14:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Moenie ter wille van voedsel die werk van God afbreek nie. Alles is wel rein, maar dit is verkeerd vir 'n mens om te eet as dit tot aanstoot is.
Deel
Lees ROMEINE 14ROMEINE 14:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie oor kos afbreuk doen aan die werk van God nie. Alle kos is rein, maar dit is verkeerd om deur wat jy eet, aanstoot te gee.
Deel
Lees ROMEINE 14